Friday, 10 June 2011

Finally Friday!


its-friday

Its been a hectic week so I thought it was best to end it on a light note… Have a super weekend!
'n Klein seuntjie speel in die sitkamer met sy treinstel. Sy Ma is in die kombuis doenig.

Sy hoor die klein seuntjie: "Toet-toooeeet, stasie nommer 56, almal wat wil af fok, fok af en almal wat wil opfok, fokop."

Sy Ma kry amper 'n hartaanval,... maar besluit sy los hom. So rukkie laterhoor sy hom weer: "Toet-tooeeet, stasie nommer 101, almal wat wil af donner, donner af en almal wat wil op donner, donner op."

Sy gryp hom, slaat sy gat aan die brand en stuur hom kamer toe. Sy sê hy kan uitkom as hy jammer is. So rukkie later kom hy snikkend uit sy kamer uit en gaan speel verder.

Toet-tooeet, stasie nommer 34, almal wat wil af klim, klim af en almal wat wil op klim, klim op en die van julle wat wil weet hoekom is die fkn trein laat, vra die teef in die kombuis =))
 
253949_2115945985223_1442931425_2465717_4614985_n

No comments:

Post a Comment